Add to Book Shelf
Flag as Inappropriate
Email this Book

61 Meg Bn Gp - Bravo Kompanie Foto En Geskiedenis Joernaal 1986

By Lotter, Dawid

Click here to view

Book Id: WPLBN0100303409
Format Type: PDF eBook:
File Size: 0.1 MB
Reproduction Date: 2/4/2021

Title: 61 Meg Bn Gp - Bravo Kompanie Foto En Geskiedenis Joernaal 1986  
Author: Lotter, Dawid
Volume:
Language: Afrikaans
Subject: Non Fiction, Military Science
Collections: History, Authors Community
Historic
Publication Date:
2021
Publisher: Dawid Lotter
Member Page: Dawid Lotter

Citation

APA MLA Chicago

Lotter, B. D. (2021). 61 Meg Bn Gp - Bravo Kompanie Foto En Geskiedenis Joernaal 1986. Retrieved from http://self.gutenberg.org/


Description
Hierdie 61 Meg Bn Gp se Bravo ‘86 Joernaal is die geskiedenis van ʼn unieke groep soldate synde Bravo Kompanie/ 81mm Mortiere/ Tenkafweer / Stormpioniers 1986 wie as een van die sub-eenhede by 61 Meg Bn Groep gedien het. Die Bravo ‘86 Joernaal bestaan primêr om hulde te bring aan dié spesifieke groep. Daarom is dit te kosbaar om die verspreiding te beperk deur dit te verkoop. Die outeur (Dawid Lotter) se wens is dat dit afgelaai sal word deur duisende ander wat nie deel was van Bravo ’86 nie.

Summary
Hierdie Joernaal word opgedra aan die lede van Bravo Kompanie wat insluit; die 81mm Mortier Vuurgroep, die Tenkafweer Groep (Omgeskakelde Stormpioniers) wie gedien het te 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep gedurende 1986.

Excerpt
Hulle was ʼn groep vol kontraste en het gekom uit alle dele van die samelewing, maar het mekaar se bates en laste saam gedra en het uitstaande operasionele standaarde bereik en gehandhaaf. Dit was vir my ʼn groot voorreg om hulle te kon lei. Ek sal hulle nooit vergeet nie.

Table of Contents
Oriëntasie 11 Voorgeskiedenis van Bravo Kompanie tot 1985 15 Kort oorsig oor Bravo Kompanie 1986 17 Tydslyn van gebeure Bravo Kompanie 1986 20 Aankoms en oriëntasie 23 Opleiding 29 Eenheids oefeninge 43 Basis Projekte 83 Ontplooiíngs 101 Parades en seremonieël 247 Fiksheid en sport 289 Demonstrasies 314 Dissipline 320 Roetines 323 Sosiaal 329 Eenheids toer na Swakopmund 395 Finale braai 422 Aanmelding van Bravo Kompanie 1987 431 Finale funksie en seremonies 444 Epiloog 448

 
 



Copyright © World Library Foundation. All rights reserved. eBooks from Project Gutenberg are sponsored by the World Library Foundation,
a 501c(4) Member's Support Non-Profit Organization, and is NOT affiliated with any governmental agency or department.